
This is philna at Foxton Beach Summer 2006 - What a happy child!! We could go to any beach or park with no fear the kids play wherever they want and they enjoy every moment of it. Ek sou nooit vir hulle dit kon gee wat ek nou vir hul gee nie. Dit maak my hart so seer om te sien hoe mykids grootword en al die mense wat vir my so baie beteken het toe ek alleen was mis dit... Maar weet elke keer wat ek in my kinders se laggende gesiggies vaskyk weet ek julle gun dit vir my..... Baie Dankie aan almal wat my bygestaan het toe ek plat was en sonder heenkome julle weet wie julle is.. Baie Dankie

