Why do you think people meet each other?
What I mean with that is Do you believe in fate?
I have met so many people in my life and I know they all were there for a reason...
Ek het met iemand begin kontak maak in AMERIKA ek is in NZ.. hoe ons mekaar opgespoor het is nog meer scary.. maar dit tot later... Ek het lanklaas iemand ontmoed en met ontmoed beteken dit tog obviously - jy het al die persoon gesien!! Nie ek nie neeeeeeeeeeee net gechat & gesien op internet... Elke keer as daar 'n mail van hom af is dan gebeur daar iets met my gesig ek dink hulle noem dit 'n glimlag, maar daai glimlag wat jou oe saam lag en almal kyk na jou en dink by hulleself "wanneer laas het iemand my so laat glimlag" maar dan moet ek realisties wees en dink Amerika - Nz dis nou nie asof ons vir mekaar elke naweek sal sien nie. Die kans dat ons mekaar ooit sal sien is seker ZERO!!! Maar dit vat nie daai feelling weg nie. Dit vat nie die warm gevoel in jou hart weg nie....
Die snaakste ding about it is dit voel of hierdie man al my hele lewe lank ken!
As jy dit lees jy daar in Amerika hoop ek jy besef jy maak my glimlag elke oomblik van die dag... (hy sal vertaan hy is suid afrikaner lol)
Mag elkeen van julle iemand in julle lewe het wat julle laat glimlag met net 'n "Hi daar!!"
ekke
xx
hope this feeling last for the rest of my life......
No comments:
Post a Comment